TULPIESKRAAL
Bo links: Waar moontlik word take op Tulpieskraal gemeganiseer – soos hierdie blaasmasjien wat blare verwyder om die vrugte aan meer lig bloot te stel. Bo regs: Die trekker-gemonteerde blaasmasjien waai groot volumes lug deur boomrye en kan tot 20 000 – 25 000 m ³ per uur lewer. Onder:’ n Balans tussen moderne tegnologie en volhoubare praktyke verhoog doeltreffendheid.
AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 95