Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 92

TULPIESKRAAL | JONGBOER WENNER maar’ n paar bestemmings te noem. Hy sê dat niks na die VSA gaan nie en dat president Donald Trump se tariefverhogings hulle dus nie eintlik raak nie.“ Behalwe natuurlik vir implemente wat daarvandaan kom, maar ons sal maar sien hoe erg dit ons gaan tref.”

André gebruik Tego-vrugtekratte vir sy massiewe oesvolumes waar 95 % van die produksie appels en pere is, met Royal Gala en Forelle wat vroeg in die seisoen gepluk word vir vars markte.

92 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025