Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 91

JONGBOER WENNER | TULPIESKRAAL

WERKERSTRUST EN UITVOERMARKTE

Daar werk ongeveer 300 mense op die plaas in seisoentyd, waarvan ongeveer 200 plaaslike arbeid is.’ n Addisionele 100 werkers word vir die pluktyd ingehuur.

“ My pa het jare gelede die Tulpieskraal Werkerstrust geskep om ons mense by te staan, en hul besigheid op hul 15 ha groei goed.

Die 30 lede, wat 100 % van die trust besit, kry twee maal per jaar dividende, terwyl hulle ook staatshulp vir sekere aktiwiteite ontvang – soos vir die oprigting van beskermende nette. Hul vrugte word saam met die res van ons produkte verpak en bemark, en so deel hulle in die groter geheel.”

André vertel dat hulle hul vrugte deur Safpro, Tru- Cape, Core en Fruitworks uitvoer. Die appels en pere gaan die wêreld oor – insluitend na die Ooste, China, Indië, Saoedi-Arabië, Europa en’ n bietjie na Kanada, om

JUN | JUL 2025 GROND TOT MOND 75