INHOUDSOPGAWE
104
104 Boordtegnologie Netting, klimaatsensors en presisie besproeiing help vrugteboere om water te bespaar, vrugkwaliteit te verbeter en volhoubaar te produseer. Kenners meen hierdie kombinasie hou boere mededingend te midde van klimaatsverandering.
AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 9