Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 10

INHOUDSOPGAWE

120

120 Bewaringsboerdery in die hart van Namakwaland By Sandkopdrif boer Coenrad en Jasper Dreyer met dorpers in Namakwaland. Hulle pas bewaringslandbou toe, balanseer veegetalle met veld se dra krag en plant voer vir droƫ tye om die plaas volhoubaar te hou vir die volgende geslag.

132 Van Loveren se nuwe pad na wyn van statuur Van Loveren brei uit in die gesogte wynsegment met die verkryging van Landskroon, Neil Ellis Wines, Survivor Wines en Overhex Winery. Die familie fokus op gehalte, unieke terroirs van Robertson tot die Swartland, en nuwe wyn toerisme ervarings terwyl hulle inspeel op veranderende verbruikersgewoontes.

138 BOEKEBLAD

10 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025