Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 8

INHOUDSOPGAWE

84

84 Oos-Kaapse jongboer André Kritzinger André Kritzinger is pas aangewys as die Oos-Kaap se Jongboer van die Jaar. Nadat sy pa, Bokkie, enkele jare gelede tragies in’ n motorfietsongeluk oorlede is, moes André noodgedwonge die leisels van hierdie megaboerdery oorneem. Dit is duidelik dat hy die leisels op Tulpieskraal stewig in albei hande het en presies weet waarheen hy oppad is.

8 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025