Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 7

INHOUDSOPGAWE

64

IN DIEPTE:

64 Lucerne Agri diversifiseer vir volhoubaarheid Die Smuts-familie boer oor verskeie streke van Robertson tot Bonnievale om klimaatsrisiko’ s te beperk. Met’ n verskeidenheid kommoditeite, van sitrus tot steenvrugte, verseker hul verspreide aanplantings en beter oesvolhoubaarheid.

AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 7