INHOUDSOPGAWE
53
53 SA verwelkom bloubessiebedryf in Kaapstad Die oë van die wêreld se bloubessiebedryf is in September op Suid-Afrika gerig wanneer die IBO se jaarlikse beraad by die KIKS plaasvind.
58 SA mik op nuwe EU-uitvoerplan Suid-Afrika se landbouvoedseluitvoere na die EU daal weens streng regulasies. Kenners stel voor om op groeiende EU-markte te fokus en terselfdertyd buite die EU uit te brei.
6 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025