Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 5

INHOUDSOPGAWE

46

46 Tien jong adviseurs kry unieke NWU-opleiding InteliGro en die Noordwes-Universiteit lei jong Gewas Adviseurs op in’ n driejaarprogram wat besigheids- en tegniese vaardighede kombineer om sterker vennootskappe met produsente te bou.

50 Sê totsiens aan Grysblaarvlek BASF se nuwe Revytek ®-swamdoder beskerm mielies vinnig en lank teen siektes soos Grysblaarvlek en Noordelike Mielieblaarvrot.

50

AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 5