SMUTS BROERS | MEGA BOERE
Salóme Buys-Vermeulen is die wynmaker by Lozärn Wyne. Sy glo daar is’ n fyn lyn tussen wetenskap en jou“ gut feeling” om goeie wyn te maak.
“ Die klein keldertjie met vier klein tenks en een groot een is oorgeskuif en vergroot na waar dit vandag oordie vrugteboorde langs die Breërivier uitkyk. Die gebou waar die kelder en proelokaal vandag is, is in 2019 oorgedoen.”
FAMILIEGESKIEDENIS LEEF VOORT
Twee van die wyne dra die name van ouma Kay en oupa Sebastian Smuts – Kay’ s Legacy en die Sebastian Chardonnay. Ouma Kay se oupa was James Sedgwick van die bekende Old Brown Sherry-handelsmerk. Hy was’ n Duitse skeepskaptein wat in Suid-Afrika afgetree het. Kay, wat in Suid-Afrika gebore is, het later saam met
AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 77