SMUTS BROERS | MEGA BOERE
By die pakhuis speel’ n Gossamer-outomasiestelsel’ n sleutelrol in die verpakking van vrugte en groente. Hierdie Suid- Afrikaans-ontwerpte masjinerie – van bakkie- en houeroprigting tot paletisering en vervoerbande – is pasgemaak vir plaaslike werksomstandighede, klimaataanpassings en produksoorte. Elke stelsel word uniek ontwerp om by die werkvloei en produkmengsel van die kliënt te pas, wat doeltreffendheid verhoog, arbeidskoste verminder en produkgehalte beskerm.
AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 73