Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 70

MEGA BOERE | SMUTS BROERS

Sitrus, pruime en tamaties is die boerdery se grootste aanplantings. Nektariens doen baie goed as dit nie ryp kry nie, maar dit is ook’ n komplekse en baie arbeidsintensiewe kultivar. Verlede jaar het hulle’ n 40 %-oesverlies op van die nektariens weens ryp gely.

Dit is middel Julie en die bome begin reeds bot.“ As die wortels begin‘ wakker’ word, sal die blare’ n groen kleur kry. Wanneer sowat 40 % van die blare begin oopmaak, word kunsmis toegedien. Dit hang natuurlik ook van die kultivar af.

“ Ons vertrou ons besproeiingsmeters( probes) totdat ons iets in die blokke sien wat nie lekker lyk nie. As’ n mens jou plaas en blokke ken, leer jy waarna om op te let. In sekere blokke kan jy die meters nie 100 % vertrou nie, want die grondtipe speel ook’ n rol. Soms kry’ n

Wanneer die wortels begin“ wakker word”, kan die fyn, nuwe, wit worteltjies raakgesien word.

70 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025