Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 66

MEGA BOERE | SMUTS BROERS

AREA: Robertson en Bonnievale in die Wes-Kaap. OPSOMMING: Hier wordgeboer met steenvrugte, sitrus, avokadopere, groente, wingerd, tamaties en pruime.

Nektariens is’ n komplekse en arbeidsintensiewe kommoditeit wat deeglike bestuur verg. Elke loot word sowat vier keer deurgewerk voordat die seleksie afgehandel is. So na aan perfek as wat’ n mens kan kom – die nektariens is bestem vir die uitvoermark.

66 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025