SMUTS BROERS | MEGA BOERE
Van links is die drie sibbe, Sean-Grant( 34), Margarite( 30) en Juan-Ivan( 36). Sean is senior produksiebestuurder, Margarite is bemarker van Lozärn Wyne, en Juan-Ivan is CEO( HUB) van Lucerne Agri.
’ n Paar grawe en’ n paar bakkies is egter nodig om hierdie boerdery van die bekende Smuts-familie ten volle te bestuur.
’ n Ryk geskiedenis van die Smuts-familie, wat so ver terugdateer as die vroeë 1920’ s, word vandag nog weerspieël in die uitgebreide boerdery-aktiwiteite van die familie se nege plaaseenhede. Noudat Grant Smuts hom
AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 65