Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 64

MEGA BOERE | SMUTS BROERS

’ n Boer sonder‘ n graaf agterop sy bakkie, is nie’ n boer nie. Só sê Sybrand Vermeulen, een van Lucerne Agri by Bonnievale se produksie-bestuurders.

Woorde: Clivé Burger | Fotografie: Mia Truter en verskaf

Sean Smuts( links) en Sybrand Vermeulen is produksiebestuurders op die plase van Smuts Brothers Agri by Bonnievale waar met steenvrugte, avokadopere en sitrus geboer word.

64 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025