Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 62

1.
2. 3.

Karoo Winter Wolfees groei met OVK se ondersteuning

Die Karoo Winter Wolfees in Middelburg, Oos-Kaap, het een van SA se top landelike feeste geword. Dit bring kunstenaars, produsente en die publiek byeen om wol, erfenis en innovasie te vier.

’ n Sleutelelement van die Karoo Winter Wolfees is die noue vennootskap met OVK – een van Suid-Afrika se grootste wolbemarkers en’ n toonaangewende rolspeler in die landbou-sektor. In 2025 het OVK vir die derde agtereenvolgende jaar die gesogte OVK-gala-aand aangebied, tesame met die hoogtepunt van drie gewilde

1. Carlize van Zyl is die wenner van hierdie jaar se Wolinnovasie-kompetisie. Sy ontvang haar toekenning van Jacques le Roux. 2. Ian le Roux van Le Roux Trust van Riviersonderend is die wenner van die OVK-Enkelbaalkompetisie. Hy ontvang sy toekenning van Freddie van Zyl,’ n direkteur van OVK. 3. Die wenner van die Santam-OVK Wolkunskompetisie vir skoliere is Hansen Viljoen van die Karoo Tuisskool, Middelburg.

62 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025