NUUS | BROKKIES
Tien jong adviseurs maak geskiedenis met unieke NWU-opleiding
Die rol van Gewas Adviseurs strek vandag veel verder as produkverskaffing en tegniese advies. Die regte adviseur dien as strategiese besigheidsvennoot wat saam met produsente risiko bestuur, oplossings implementeer en winsgewendheid verhoog.
Die CCA-program is InteliGro se eie vertrouensindeks – en dit begin op die plaas. Hier is Etiënne Aucamp, Senior Gewas Adviseur by InteliGro, saam met produsente van Parys en omliggende gebiede( van links): Johan Viljoen, Bernard Haggard, Etiënne Aucamp en Willem Coetzer.
46 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025