KOEITJIES & KALFIES
paadjies. Ek het ongelukkig geen foto-bewyse nie, maar dit lyk duidelik of dit opsetlik gebeur. Ek wil graag weet wat ek wettig mag doen om van die probleem ontslae te raak. Ek boer in die Bitou-gebied naby Plettenbergbaai.
(- Kom ons boer)
Plant ewenaarnaalde-kaktusse rondom jou plaas. Hulle kan nie oor, onderdeur of daardeur gaan nie, en dit kos jou niks.
Jy kan ook die beeste laat verwyder. Reël dit saam met die Veediefstaleenheid in jou omgewing.
Daar is regtig boere wat al’ n drie meter diep sloot rondom hul plase gegrawe het – ek het dit self gesien.
Stuur vir die eienaar’ n geskrewe rekening vir die weiding. As dit later by’ n hof beland, moet jy jou papierwerk hê.
26 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025