KOEITJIES & KALFIES
Ek wil uitvind of iemand die wetgewing ken oor beeste wat op my eiendom indring en daar kom wei. Ek het al mooi met die herders en die eienaar gepraat, en ek het my heinings herstel, maar dit word telkens weer netjies gesny langs die bees-
AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 25