Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 140

DIE BOEKEBLAD

BEING THERE: BACKSTORIES FROM THE POLITICAL FRONT TONY LEON Uitgewer: Jonathan Ball

Tony Leon gee’ n eerlike en persoonlike kyk op plaaslike en internasionale politiek. Hy deel insigte oor leiersfigure, verkiesings en die vorming van’ n nuwe regering ná 2024. Met sy kenmerkende skerp waarneming en humor reflekteer hy oor die uitdagings van moderne leierskap én die vormende oomblikke van sy eie openbare lewe.

140 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025