Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Seite 139

DIE BOEKEBLAD

THE COLONIALIST WILLIAM KELLEHER STOREY Uitgewer: Jonathan Ball

William Kelleher Storey bied’ n indringende biografie van Cecil Rhodes –’ n invloedryke, maar omstrede figuur. Hy ondersoek Rhodes se rol in koloniale uitbreiding, diamant- en goudmyne, en infrastruktuurontwikkeling. Die boek wys hoe Rhodes se drome en besluite die pad gebaan het vir rassediskriminasie en konflik, en hoe sy nalatenskap steeds tot vandag toe voortleef.

AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 139