Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Seite 138

DIE BOEKEBLAD

WE TWO FROM HEAVEN: A MEMOIR JAMES WHYLE Uitgewer: Jonathan Ball

James Whyle verweef sy eie herinneringe met sy pa se briewe uit die Eerste Wêreldoorlog in’ n roerende en stylvol geskryfde memoire. Hy verken temas soos identiteit, verlies, oorlog, skryf en die nalatenskap van apartheid. Met rou eerlikheid, poëtiese insigte en subtiele humor bied hy’ n unieke blik op persoonlike en nasionale geskiedenis.

138 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025