DIE BOEKEBLAD
TIMELESS SOUTH AFRICAN: CELEBRATING 101 ICONIC DISHES ILSE VAN DER MERWE Uitgewer: Penguin Random House
Ilse van der Merwe vier 101 ikoniese Suid-Afrikaanse disse in hierdie stylvolle kookboek vol resepte, foto’ s en agterstories. Sy ondersoek die oorsprong van geliefde geregte soos bobotie, vetkoek en gatsby – en hoe dit met tyd verander het. Hierdie boek bring kultuur en kos byeen, en herinner ons dat resepte ook stories is wat verbind.
AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 141