SANDKOPDRIF | BEWARINGS LANDBOU
Nadat die werker die saad gesaai het, word die pitte in die grond ingeploeg.
“ Roofdiere is vir ons op hierdie stadium’ n geweldige probleem.”
Basies vestig die jakkalse en rooikatte hulle in die park, maar kom vir run-through-etes na die nabygeleë plase.
Basies vestig die jakkalse en rooikatte hulle in die park, maar kom vir run-through-etes na die nabygeleë plase.
Kom ons keer terug na die begin. Hoe het Coenrad en Jasper in die boerdery beland?
Coenrad:“ Hierdie is’ n familieplaas wat van een geslag na die ander oorgaan. Ek moes destyds’ n nuwe bankrekening op Vredendal gaan oopmaak. Die dame vra toe na my bates. Ek noem toe dit is’ n familieplaas wat ek geërf het. En sy sê:‘ So, jy is die een wat gestraf is.’”
Volgens Coenrad is sy grond opsigself van geen waarde nie.
124 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025