Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 121

BEWARINGS LANDBOU | SANDKOPDRIF

Die onderhoud word dienooreenkomstig in die landery agterop Jasper se bakkie se agterklap gevoer. Namakwalanders mag tans wel ontsettend besig wees, maar hulle is ook lief om te gesels en maak tyd daarvoor. Is daar’ n ander streek se siele wat stories so goed soos hierdie mense kan vertel?

Bo: Pa en seun Jasper boer goed saam vorentoe. Op skool moes Jasper doen waarvan hy nie gehou het nie. Nou doen hy waarvan hy hou, en dit is om te boer.

AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 121