BOORDTEGNOLOGIE
’ n Ouer boord op Tulpieskraal in die Langkloof onder drapenette. Hierdie boorde is te oud vir meer moderne netstelsels.
growwer druppels lewer,” sê Pickering.“ Dit verminderwegdrywing, verbeter gewasbeskerming, beperk chemieverlies en verminder die kans op weerstandontwikkeling.”
Die regte kombinasie van spuitstuk, growwer druppels en hoër watervolume skep’ n wyer toedieningsvenster, wat produsente meer tyd gee vir noukeurige en doeltreffende toediening.
NETTE EN VERSEKERING
Versekering van boorde en ander gewasse, en die bedekking daarvan deur beskermende nette, moet handaan-hand beplan word eerder as om die een bo die ander te stel wanneer boord-tegnologie oorweeg word. So meen Andries Wiese van Hollard Versekering.
Andries sê nette is’ n bate en speel in op die kwaliteit
110 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025