Grond tot Mond April 2026 - Uitgawe 34 | Page 74

KLEINBERG & HEXVINES | VOLHOUBAARHEID

tradisioneel gedoen is. Ná die warmwaterbehandeling begin hulle dadelik groei. Ouer stokkies van kwekerye af word ook in spesiale sakkies en’ n klapperhaarmengsel geplant.

“ Met die nuutste tegnologie word die stokkies dan in’ n bioafbreekbare membraansakkie in’ n coco peatmengsel geplant, wat in Elle-potte en-bakke in die kwekery gepak word.

“ Wortelgroei is van die allergrootste belang by die vestiging van nuwe stokke, en in hierdie sakkie groei die wortels deur die membraan. Dit word dan ge-air prune sodat dit binne-in die sakkie verder kan vertak en’ n massa haarwortels vorm wat vir die stok’ n groot groeivoordeel gee.

“ Dit word in ons kwekery onder optimale omstandighede versorg totdat dit ongeveer 1,65 m lank, mooi

Onder: André du Toit, bestuurder van Hexvines, en Michael, junior bestuurder in die kwekery, met’ n membraan waarin die wingerdstokkie in coco peat geplant word.

74 GROND TOT MOND APR 2026