VOLHOUBAARHEID | KLEINBERG & HEXVINES
Bo: In die pakstoor word die uitgesoekte druiwe met die hand eers in punnets en dan in kartonne verpak.
dag kan ons nog afkeurings kry, en dan is dit ons verlies. Maar die voordeel is dat, as jy niks hoor teen daardie sperdatum nie, jy weet jou geld is in die bank.
“ Nog’ n voordeel van Woolworths is dat ek weet wat ek volgende jaar vir my druiwe gaan kry – basies wat ek vanjaar gekry het, met’ n bietjie by. Ek is ook net 100 km van my kliënt af, maar ongelukkig is hulle ook net 100 km van ons af, so as hulle nie gelukkig is met wat ons doen nie, weet hulle dit en ons kan nie wegkruip nie,” spot Johan.
MRT 2026 GROND TOT MOND 71