VOLHOUBAARHEID | KLEINBERG & HEXVINES
Heel bo: Kappies oor die druiwetrosse is ook’ n manier waarop dit teen reën en voëls beskerm word. Bo: Die druiwe word in kissies gepluk en dan op waentjies gelaai waarmee dit na die pakstoor geneem word.
20 milj. uit die Hexriviervallei gekom het en tussen 60 en 70 milj. uit die hele Suid-Afrika. Om met 70 milj. kartonne te onderhandel, is mos baie sterker as met net 4,5 milj.
“ Baie tegniese en finansiële kennis, asook oesleningshulp, is verloor en die wiel word nou voortdurend herontwerp. Kartonne is dalk goedkoper, maar om duur produkte in goedkoop kartonne te sit en te verwag dat dit ná weke op see nog mooi anderkant moet aankom, net om’ n paar sente te spaar, maak nie sin nie,” is sy betoog.
MRT APR 2026 GROND TOT MOND 67