KLEINBERG & HEXVINES | VOLHOUBAARHEID
“ Aanvanklik het almal goeie geld gemaak, maar oor tyd het die gefragmenteerde bemarking en kompetisie met onsself die krisis van 2000 veroorsaak. As ek terugkyk, dink ek tog ons het die baba met die badwater uitgegooi, want die logistiek en distribusie was goed en sinvol. Vandag gaan dieselfde druiwe op dieselfde bote na dieselfde markte. Al verskil is dat dit nou soos’ n Smartieboks lyk, waar dit vroeër net een handelsmerk was.
“ Nou het ons ook nie meer daardie ekonomie van skaal nie. Die grootste uitvoerder doen nou omtrent 4,5 milj. kartonne, terwyl daar in die verlede gesamentlik meer as
Onder: In die pakstoor bly die span gefokus: elke tros word sorgvuldig gekeur en verpak om aan streng markvereistes te voldoen.
66 GROND TOT MOND APR MRT 2026