Grond tot Mond April 2026 - Uitgawe 34 | Page 52

PIETER WIESE | WAARDETOEVOEGING

Bo: Voor die kasteelhuis op Kasteel staan Pieter en Suzaan Wiese saam met hul kinders, Dries Jnr, PG, Laumé en klein Hendrik. Die oorspronklike kasteel is deur Jan Hugo ontwerp en hy, sy vrou en vyf werkers het vyf jaar lank daaraan gebou voordat dit in 1974 voltooi is.

52 GROND TOT MOND APR 2026