INHOUDSOPGAWE
29 Wanneer die weer nie meer gemiddeld is nie Van siektedruk en korter spuitvensters tot slimmer besproeiing:’ n nuwe streekweerprojek wys hoe hiperplaaslike data boere kan help om vinniger en beter op klimaatsrisiko te reageer.
31 JMC se nuwe bakkie Die nuwe JMC Vigus bring’ n goedkoop opsie na die plaaslike bakkiesegment: robuust genoeg vir werk, maar met genoeg verfyning vir alledaagse gebruik.
IN DIEPTE:
48 Lamb & Legacy Op Kasteel in die Hardemanskaroo boer Pieter Wiese met verskeie rasse, maar dit is sy betrokkenheid by Lamb & Legacy wat besonder uitstaan. Deur hul eie lammers te slag, te verpak en direk aan verbruikers te lewer, sny hulle die middelman uit en voeg waarde toe aan’ n produk wat diep in die streek se veld, smaak en nalatenskap gewortel is.
48
MRT 2026 GROND TOT MOND 5