Grond tot Mond April 2026 - Uitgawe 34 | Page 4

INHOUDSOPGAWE

20

17 Wêreldsuiwel se nuwe fokus Van volhoubaarheid en voedselsekerheid tot hittestres, kalwerversorging en verantwoordelike antibiotikagebruik: die wêreldsuiwelgesprek skuif al hoe meer na dit wat regtig op plaasvlak tel.

20 Suiwelkampioenskappe lok bedryf se bestes Die 2026 SA Suiwelkampioenskappe is groter as ooit, met rekordgetalle vir inskrywings, produsente, beoordelaars en vennote.

24 Wat bly in die trollie? Nuwe kleinhandelsyfers wys suiwel hou steeds sy plek in die trollie, al verander die prentjie van rak tot rak.

36 SABI word 50 SABI vier 50 jaar van slim besproeiing en nooi produsente om deel te word van’ n netwerk wat op waterbesparing, tegniese kennis en praktiese oplossings fokus.

4 GROND TOT MOND APR 2026