Grond tot Mond April 2026 - Uitgawe 34 | 页面 3

INHOUDSOPGAWE

INHOUD

8

DEUR DIE LENS

8 Kehentse Mosimanyane Kehentse is deel van’ n nuwe geslag Noordwes-boere wat tradisie met’ n moderne aanslag kombineer. Met boerbokke as fokus bou hy doelgerig aan’ n geharde, produktiewe kudde vir die streek.

HANDIG & NUTTIG

10 Boonste rakke Hierdie maand val die kollig op produkte gemaak van merinowol,’ n keur van items wat die veelsydigheid en tydlose aantrekkingskrag van dié natuurlike vesel wys.

KORTLIKS:

14 Waar wattels eens gewoeker het Op Elandskloof, naby Citrusdal, staan daar nou’ n nuwe gemeenskapsentrum uit verwerkte swartwattel wat van die plaas verwyder is. Dis’ n storie van omgewingherstel, slim materiaalgebruik en nuwe hoop vir’ n gemeenskap.

APR 2026 GROND TOT MOND 3