Grond tot Mond April 2026 - Uitgawe 34 | Page 6

INHOUDSOPGAWE

62

62 Van familiewortels tot nuwe wingerd Kleinberg in die Hexriviervallei doen dinge anders: met familie aan die stuur,’ n sterk vennootskap met Woolworths en’ n fokus op gehalte bou hulle doelgerig aan’ n volhoubare tafeldruifonderneming.

78 Van Hasselt Farming Van Hasselt Farming se angorabokke is die resultaat van dekades se doelgerigte seleksie en’ n fyn begrip van wat in die Karoo werk. Hier fokus Jordi Hasselt op groter, geharder diere en bokhaar van wêreldgehalte.

92 Boekeblad Leesstof wat nuwe idees oopmaak, vars perspektief bring en jou weer anders laat kyk na landbou, bestuur en die wêreld om jou.

6 GROND TOT MOND APR 2026