Grond tot Mond April 2026 - Uitgawe 34 | Page 46

ADVERTENSIE-ARTIKEL

“ Agriplas se produkte is uitstekend, en hul naverkoopdiens is puik.”

Theunis Bell, Lievland

Bo: Theunis Bell, Lievland se wingerdboukundige, by een van Agriplas se filtreerstelsels op die plaas.

Vir produsente beteken dit nie net beskikbaarheid nie, maar ook die voordeel van’ n plaaslike produk wat vinnig ondersteun en aangepas kan word.

Filtrering en akkuraatheid raak al belangriker

Namate waterbronne skaarser raak en hergebruik al belangriker word, het filtrering’ n al groter rol in landbou begin speel. Dit geld vir boorde, wingerde en groentebedrywe, maar ook vir industriële en mynwatertoepassings.

Pieter Joubert, Agriplas se nasionale verkoopsbestuurder, stel dit duidelik:“ Dit het vir landbouers al hoe meer nood-

46 GROND TOT MOND APR 2026