OP DIE VOORBLAD
WAT ' N VERHAAL VAN VRYHEID VERTEL
“ Liewer kaalvoet terug oor die berge as onder Engelse regering .” Die 1800 ' s toe Susanna Smit hierdie woorde gespreek het voel ver verwyderd van vandag , maar haar storie het diep kaalvoetspore getrap en die weg gebaan vir die vroue en dogters van vandag .
Dames personeel van die Voortrekkermonument , FAK , Erfenisstigting en Bloedrivier-erfenisterrein op die spore van Susanna Smit , die Kaalvoetvroumonument in KwaZulu-Natal .
3 AFRIKAANS