Chrisna Nel
UITGAWE 54 | AUGUSTUS 2023
AFRIKAANS
inhoud
3 Die vrouestem wat ' n verhaal van vryheid vertel
op ons voorblad
5 Rus vir die moeë onderwyseres
7 Susanna , Hendrina en kie : Die verhaal van Afrikanervroue in protes
9 Die FAK Jeugsimfonieorkes bereik nuwe hoogtes
11 Suid-Afrika se voorste vroulike kunstenaars
Kaalvoetvrou
Susanna Smit
13 Een vrou , vele rolle
15 Akademia-alumnus
17 Die vrou se rol in ' n moderne samelewing
18 Grietjie Prinsloo word onthou
19 Die FAK gee kuns ' n tuiste by die Voortrekkermonument
21 Om ' n vrou te wees in ' n man se wêreld
24 Afrikaanse drama is ' n fees
25 Orania se Koeksistermonument
27 FroueVonds
Redakteursbrief
Nasionale Vrouedag is ' n openbare vakansiedag wat jaarliks op 9 Augustus in Suid-Afrika gevier word . Die eerste Nasionale Vrouedag-vieringe het op 9 Augustus 1994 plaasgevind . Die dag gedenk die nasionale optog van vroue op hierdie dag in 1956 om beswaar te maak teen wetgewing wat swart Suid-Afrikaanse vroue verplig het om ' n pas te dra .
Dit was egter nie die enigste vroueoptogte wat daar was nie . Wat van 1843 , 1915 en 1940 ? Lees gerus Ilze Niewoudt se artikel hieroor .
Ons vier vrouwees met artikels oor die FroueVonds , Taalseksisme en Om ' n vrou te wees in ' n man se wêreld .
28 Boekresensie : Op pad na Grysberg
29 Hekel ' n handsak
31 Woorde het krag
33 Ons kultuurnetwerke , ons staatmakers
Chrisna Nel
Ons gaan loer in by die skrywers van Op pad na Grysberg en vertel julle meer van Kundramus – die nuwe kunsgalery in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument .
Lekker lees !
KLIK HIER OM DIE STORIES TE LEES Inhoud en advertensies chrisna @ kultuurtuiste . org . za
Die FAK is ' n toekomsgerigte kultuurorganisasie wat ' n tuiste vir die Afrikaanse taal en kultuur bied en ons trotse Afrikanergeskiedenis positief bevorder .
Kontak ons : 012 301 1777 | fak @ fak . org . za | www . fak . org . za
AFRIKAANS
2