84
3. Skoue en Konferensies
• Die fokus van die Agri Mega Week (Bredasdorp) is op wintergraan,
skaap en wol en die suiwelbedryf val en oor ’n tydperk van drie dae
aangebied word. Sien Agri Mega onder opskrif 2.
• Africa’s Big Seven vind in Midrand plaas en inkorporeer AgriFood, Food Tech Africa, Interbake Africa, Food Biz Africa, Retail
Trade Exhibition, Retail Solutions Africa en IFMA Africa. ’n Hele paar
konferensies vind saam met die uitstallings plaas. Kontakinligting kan by
Exhibition Management Services in afdeling 2 hierbo gekry word.
• African Farmers Workshop and Expo – sien www.africanfarmers.
co.za.
• Agribusiness Africa Conference – kyk Agrifica (opskrif 2)
• Vind meer uit oor die AgriWorks Agricultural Expo by www.
agriworks.co.za.
• Die All Africa Dairy Expo is hoofsaaklik gerig op die behoeftes van
melkboere, maar dit bied ook aan veeboere waarde vir hulle geld.
Besoek www.dairyexpo.co.za vir meer.
• Allfresh “’n nasionale beraad vir verskaffers en produseerders in die
varsproduktebedryf. Kuier by www.allfresh.co.za.
• By die jaarlikse AMT konferensie in Pretoria word ekonomiese
oorsigte van die verskillende landbousektore
bespreek. Soek
“Conference Proceedings” op die kieslysopsies op die webwerf. Kry
AMT Edms (Bpk) onder 2.
• Die jaarlikse Bathurst Agricultural Show tree op as gasheer vir
uitstallers van die hele Oos-kaap . Lees daaroor by www.bathurstshow.
co.za.
• Bien Donné Agri Cape Week Expo – sien Agri Mega onder opskrif
2.
• Bloemfontein Show – skakel 051 448 9894 of besoek www.
bloemskou.co.za
• Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) bied sy jaarlikse
Baseline studie aan een aand in Pretoria of Stellenbosch. Kry die
nuutste BFAP Baseline by www.bfap.co.za.
• Die Nedbank Eston Show in KwaZulu-Natal het gegroei in gewildheid
as landbouskou. Besoek www.estonshow.co.za vir meer.
• From The Earth – besoek www.fromtheearth.co.za of kry Agri Expo
besonderhede onder opskrif 2.
• Intervitis Interfructa Southern Africa is ’n tegnologie uitstalling vir
die wyn, vrugte en vrugtesap bedrywe. Skakel 021 852 3523 of besoek
www.intervitis-interfructa.co.za.
• Lees oor NAFCO Expo by www.nafco.co.za. Dit is ’n redelike nuwe
skou wat sy oorsprong het in ’n idee van die ouers van Hoërskool Ben
Viljoen in Groblersdal om geld in te samel vir die skool.
• Die NAMPO-oesdag is ’n jaarlikse landbouskou, reputasiegewyse die
grootste in die suidelike halfrond en word gehou oor vier dae by die
NAMPO- Park naby Bothaville. Kry Graan SA se besonderhede onder
2 en besoek www.nampo.co.za. Vir akkommodasie (bespreek vroeg!),
skakel die Maize Capital Forum – 056 515 3042 – of Viljoenskroon
Toerisme by 056 343 3992. Kyk ook www.bothaville.info.
• Besoek www.naturalandorganic.co.za om uit te vind oor Natural &
Organics Products Exhibition.
• Om meer uit te vind oor die Reitz Bieliemieliefees besoek www.
bieliemielie.co.za.
• Royal Show (Pietermaritzburg) – soek “Royal Agricultural Society of
Natal” in a