82
Nog opleidingsaktiwiteite sluit
die opleiding van opleidingvan
opleiersprogramme
vir
regeringspersoneel
en
ander
diensverskaffers in. Vir hierdie
doel het DGRV opleidings- en
konferensie fasiliteite op hulle
perseel in Pretoria opgerig.
Makgalaka Business
Development Services
Tel: 015 622 0543 / 082 467 2863
[email protected]
Ethical Co-op
www.ethical.org.za
National Economic
Development & Labour
Council (NEDLAC)
Tel: 011 328 4200
www.nedlac.org.za
Opleiding vir koöperatiewe
Mthonyama Development
Enterprise & Agric./Soc.
Advies en opleiding word aan Consultants
landboukoöperasies, spaar- en Tel: 043 643 3429
kredietkoöperasies aangebied en
aan selfhelp-inisiatiewe in die swart Opleiding word aangebied oor hoe
gebiede wat op ’n koöperatiewe om ’n koöperasie te bedryf.
grondslag georganiseer is
National Co-operatives
Dora Tamana Co-operative
Association of South Africa
Centre (DTCC)
(NCASA)
Tel: 011 339 1592/1651
Tel: 011 339 1592 / 083 546 1915
www.dtcc.org.za/live
[email protected]
Home of Small, Medium
and Micro Enterprises Trust
(HOST)
p.a. SACCOL
International Labour
Organisation (ILO)
Tel: 012 818 8000
www.ilo.org
Die Development Chamber en
die Trade & Industry Chamber
is betrokke by koöperatiewe
strategieë en wetgewing.
National Youth Development
Agency (NYDA)
Koöperasies is een van die gebiede Tel: 011 651 7000
waar die ILO tegniese bystand www.nyda.gov.za
verleen.
Jeugkoöperasies wat op sukses
ingestel is, kan NYDA nader.
Invest North West (INW)
Tel: 014 594 2570
NOPILIFE (National Organic
www.inw.org.za
Produce Initiative)
INW ontwikkel koöperatiewe Tel: 073 303 1554
[email protected]
instellings.
Is’Baya Development Trust
Tel: 021 851 9698
www.isbaya.org
Landboubesigheidskamer
Tel: 012 807 6686
www.agbiz.co.za
Die
Landboukolleges
en
provinsiale landboudepartemente
bied kort kursusse aan oor
landboukoöperatiewe-bestuur.
Kry kontak besonderhede in die
“Landbou-onderwys en -opleiding”
hoofstuk.
Limpopo Business Support
Agency (Libsa)
Tel: 015 287 3000
www.libsa.co.za
Noordwes-Universiteit
Potchefstroom Sakeskool
Sentrum vir Koöperasies
Dr. Louw van der Walt
Tel: 018 299 1365 / 083 658 9013
Die doelstellings van hierdie
sentrum is om lede by te staan met
die stigting van koöperasies, om
opleidingskursusse te ontwikkel
en aan te bied, om navorsing
oor koöperasies te doen, om
die uitkomste van navorsing oor
koöperasies te publiseer en om ’n
hulpbronsentrum van koöperatiewe
materiaal in stand te hou.
Resonance Institute of
Learning
Tel: 011 888 2355 / 3498
www.ril.co.za
Die ontwikkeling van koöperasies
is een van Libsa se belangrikste Opleiding vir koöperatiewe. Kyk
advertensie op bl. 380.
programme.
The Savings and Credit
Cooperative League of SA
Limited (SACCOL)
Tel: 021 422 3333
www.saccol.org.za
Scientific Roets (Edms) Bpk
Tel: 039 727 1515
www.scientificroets.com
Koöperasies is een van die gebiede
waarin
hierdie
raadgewende
SACCOL is gestig deur die Savings maatskappy opleiding aanbied.
and Credit Co-operatives (SACCOs)
en Credit Unions in Suid-Afrika as Small Enterprise Development
hul nasionale vereniging.
Agency (SEDA)
Tel: 012 441 1000
www.seda.org.za
SACCOL het drie hooffunksies:
• Verteenwoordiging van die
SACCO-beweging op plaaslike SEDA bied aan klein en medium
ondernemings
toegang
tot
en internasionale vlak.
inligting
oor
van waardevolle
• Verskaffing
vestiging,
bestuur
en
ontwikkelingsdienste
aan die
SACCO’s. SACCOL bied ontwikkeling van ’n besigheid,
dienste aan sy lidorganisasies sakegeleenthede en ondersteuning
deur opleiding, advies en vir klein ondernemings. SEDA
ander tegniese dienste te het
’n
openbare-private
verskaf, asook deur deposito’s vennootskapprogram
vir
te aanvaar en lenings aan sy koöperasies en gemeenskappe.
lede te verskaf.
• Beheer van SACCO’s.
Kry kontakbesonderhede vir takke
dwarsoor die land by www.seda.
SACCOL is ’n lid van die ACCOSCA, org.za.
die African Confederation of
Cooperative Savings and Credit Suid-Afrikaanse Kommunistiese
Associations. ACCOSCA maak Party
op sy beurt, saam met 86 lande Tel: 011 339 3621
in sewe streke wêreldwyd, die www.sacp.org.za
World Council of Credit Unions
uit. WOCCU beskou Suid-Afrika South African National Apex
as ’n land met baie groeipotensiaal, Co-operative
aangesien daar miljoene mense Tel: 011 339 1592
is wat nie behoorlik deur die Tel: 012 323 5069 / 73
banksektor bedien word nie.
www.sanaco.coop
9. Internasionale sakeomgewing
In die dokument Integrated Strategy on the Development and Promotion
of Co-operatives (Staatskoerant, 21 Januarie 2011) word daar gekyk na
internasionale beste praktyk in Kanada, Spanje, Italië, Kenia en Bangladesj.
Inligting hieroor is beskikbaar op www.thedti.gov.za, www.agbiz.co.za en
www.polity.org.za.
www.ncba.coop/ncba-clusa/home. Die Cooperative League USA (CLUSA)
se internasionale program het in ontwikkelende lande gehelp om individue
en gemeenskappe te bemagtig deur die ontwikkeling van doeltreffende,
volhoubare groepsbesighede en demokratiese prosesse.
Koöperatiewe is die “largest membership movement in [the UK]”, sê www.
uk.coop, webtuiste van Co-operatives UK.
International Co-operative Alliance – www.ica.coop – “uniting,
representing and serving co-operatives worldwide”
10. Publikasies en webtuistes
• The dti Co-operatives Handbook 2010, is aanlyn by www.thedti.gov.
za beskikbaar; klik op “Publications” en “2010” vir toegang tot
inligting oor koöperasies en die kontakbesonderhede van bronne wat
staatsbefondsing en –ondersteuning voorsien. Daar word ’n Annual
Co-operative Development Review publikasie as ‘n toekomstige strategie
beplan.