Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 70

68 • Sommige mediahuise bestuur tydskrifte en nuusbriewe vir KMMO’s. Om te sien wat hulle het om aan te bied deur Entrepreneur Media SA, by wyse van voorbeeld, kyk by www.entrepreneurmag.co.za. • Mikrofinansiering Suid-Afrika is die “erkende stem van mikrofinansierders van goeie aansien”. Besoek www.mfsa.net. • Die Nasionale Kredietreguleerder (NKR) het ten doel om die misbruik van leners van krediet te voorkom (byvoorbeeld buitensporige rentekoerse, onbillike plasing op swartlyste). Kuier by www.ncr.org.za. • Peulwana Agricultural Financial Services Tel: 011 314 2833 (kyk hul advertensie links) • Productivity SA is “inspiring a competitive South Africa”. Find provincial contact details at www.productivitysa.co.za. • Resonance Institute of Learning’s opleiding vir die jeug sluit in finansieel en besigheidsvaardeighede. Besoek www.ril.co.za of skakel 011 888 3498. • SBP Business Environment Specialists Tel: 011 486 0797 www. sbp.org.za • Besoek www.sabri.co.za of skakel 021 674 1134 om meer uit te vind oor SABRI, wat klein besighede ondersteun met mentorskap. • The Schwab Foundation for Social Entrepreneurship www. schwabfound.org • South African Credit Co-operative League (SACCOL) Tel: 021 422 3333 www.saccol.org.za [SACCOL Bpk is deur spaar- en kredietkoöperatiewe (SACCO’s) en kredietverenigings van oor die hele Suid-Afrika gestig as hulle nasionale vereniging]. • Suid-Afrikaanse Spaarinstituut (SASI) Tel: 011 269 3789 www. savingsinstitute.co.za • Thembani International Guarantee Fund voorsien kredietwaarborge (kyk opskrif 3). Besoek www.tigf.co.za of skakel 012 362 0802. •Lees oor die Thembeka Social Investment Company by www. tembeka.co.za, of skakel 021 447 8138. • Die Sentrum vir Inklusiewe Bankwese in Afrika by die Universiteit van Pretoria. Skakel 012 420 5435 en besoek www.microfinance.up.ac. za. Kry die internasionale skakels van hierdie webwerf af, byvoorbeeld African Rural And Agricultural Credit Association (AFRACA) en die Rural Finance Learning Centre (RFLC) • Wanyuka Consultants Tel: 033 234 4511 / 082 572 3724 www. wanyuka.co.za • http://2bbiz.co.za is ’n inligtingsportaal vir klein besighede in SuidAfrika. Kontak 2BBiz.co.za by 012 667 6603. bemarking en finansiële dienste Handel in veselstowwe Die leser word gevra om ook na die ander hoofstukke te verwys d.w.s. “Skape – wol”, “Bokke – sybokhaar”, “Spesialiteitsveselproduksie”, “Katoen”, “Bamboes” en “Ander veselgewasse”. 1. Oorsig • Plantvesels sluit vesels in soos saadhare, byvoorbeeld katoen; stamof basvesel, byvoorbeeld vlas en hennep; blaarvesels soos sisal; en dopvesels soos klapperhaar. Sien ook die hoofstukke “Katoen”, “Bamboes” en “Ander veselgewasse”. • Diereves V