67
Zeerust
Ernsol Business Management Tel: 082 756 0520
Services
Noord-Kaap
Ligging
Diensverskaffer en webwerf
Kontakbesonderhede
De Aar
SEDA Pixley-Ka-Seme
Tel: 053 632 7560
Kimberley
Creative Thinking Trading Tel: 053 832 4632
524 (handeldrywend as Sel: 079 140 7491
Eyethu Services BK)
Kimberley
SEDA Frances Baard
Tel: 053 836 7720
Kuruman
SEDA John Taolo Gaetsewe
Tel: 053 714 3160
Springbok
SEDA Namakwa
Tel: 027 712 8500
Upington
SEDA Siyanda
Tel: 054 337 8280
Wes-Kaap
Diensverskaffer en webwerf
Kontakbesonderhede
Bellville
Ligging
SEDA Cape Town
Tel: 021 949 2227
Cape Town
(Heerengracht)
Nicro
www.nicro.org.za
Tel: 021 462 0017
George
SEDA Eden
Tel: 044 874 4770
Gugulethu
Isibane-hulpbronsentrum
Tel: 083 390 4265
Khayelitsha
Zenzele-opleidingsentrum
Tel: 021 361 1840
Rosebank
CLOTEX
www.clotex.co.za
Tel: 021 637 3648
Saldanha
Weskussakeontwikkelingsentrum
wcbusinessdevelopment.
org.za
Tel: 022 714 1731
Stellenbosch
SEDA Cape Winelands
Tel.: 021 883 9270
Kontak die SEDA provinsiale bestuurders by 043 721 1264 (Oos-Kaap), 051
411 3820 (Vrystaat), 012 441 1301 (Gauteng), 031 277 9500 (KwaZuluNatal), 015 297 1139 (Limpopo), 013 755 6046 (Mpumalanga), 014 592
9461 (Noord-Wes), 053 839 5700 (Noord-Kaap), 021 415 1600 (WesKaap). Besork www.seda.org.za.
Ontwikkelingsbanke en -agentskappe in staatsbesit. Opkomende
ondernemings vind dikwels dat hierdie instellings dienste bied wat nie vir
hulle by handelsbanke beskikbaar is nie.
• Die Landbank bied finansiering aan alle sektore van die landbouekonomie en landbou-ondernemings. ’n Onlangse aanbod, die Retail
Emerging Markets (REM) finansieringspakket het baie opgewondenheid
veroorsaak. Dit help om hulpbron-arm boere te befonds teen
voorkeurrentekoerse totdat hulle gevestig is. Vir meer inligting oor
dienste, gaan na die wegwerf van die Landbank www.landbank.co.za
of skakel die tolvrye-navraagnommer: 0800 00 52 59.
• Small Enterprise Development Agency (SEDA), ’n agentskap
van die Departement van Handel en Nywerheid voorsien
kleinsakeondersteuning deur sy takke dwarsoor die land. Kyk die
vorige aantekening oor Seda.
• Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika (OBSA) verskaf
finansiering vir projekte wat verband hou met die ontwikkeling van
infrastruktuur. Koöperasies wat konsentreer op die ontwikkeling van
infrastruktuur is daarop geregtig om aansoek te doen om finansiering
by hierdie bank. Die bedryfskantoor kan geskakel word by 011 313
3911.
• Die Departement van Handel en Nywerheid se Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) finansier inisiatiewe in verskillende sektore
soos landbou en landbouverwerking. Klante wat by hierdie instelling
om lenings aansoek doen, moet bewys kan lewer van bates en/of ’n
bepaalde hoeveelheid spaargeld. In 2011, het die Kabinet aangekondig
dat dit beoog om kleinsakeontwikkelingsagentskappe soos Khula
Enterprise Finance en die South African Micro-Finance Apex Fund
(SAMAF) onder die IDC te laat saamsmelt om die Small Enterprise
Finance Agency te vorm. Kyk www.sefa.org.za.
• Die Onafhanklike Ontwikkelingstrust werk grotendeels op die
gebied van die