669
2. ’n Paar rolspelers
Angola
• BDA (Angola se ontwikkelingsbank) – www.bda.ao
• CAE (Business Support Centre) – www.caeangola.com
• www.anip.co.ao – Angolan Agency for Private Investment (ANIP)
(Kry die Engelse kieslysopsie) Landbou is een van die geteikende
sakesektore waar beleggings bevorder word. Kry aantekeninge oor
die belastingkoerse van ondernemings, beskerming van beleggings,
vereiste dokumente, aantekeninge oor hoe lank u kan verwag om vir
goedkeuring te wag, wat na goedkeuring gebeur, ensovoorts.
• Department of Commerce – www.dnci.net (slegs in Portugees)
• Regering van Angola – www.governo.gov.ao
• Ministerie van Finansies se webtuiste www.minfin.gv.ao lyste met
projekte wat plaasvind ten opsigte van energie, landbou, onderwys,
vervoer en paaie.
• Besoek www.sonangol.co.ao vir meer inligting oor die land se
olieproduksie
• Die “Tourism”-kieslysopsie by www.portalangop.co.ao sal u na ’n kaart
toe neem wat die 18 provinsies van Angola aandui. Inligting wat op
die provinsie van toepassing is word opgeroep deur op ’n provinsie
te klik. Dit is die webtuiste van die Angola Press Agency (ANGOP),
Die inligting is beskikbaar in Portugees, Engels en Spaans. Nuus oor
verskillende kategorieë en ’n spesiale artikel oor beleggings in Angola is
ingesluit.
Botswana
• Regering van Botswana – www.gov.bw. Kry die kontakbesonderhede
van regeringsministerieë insluitende landbou, plaaslike gesagte en semistaatsinstellings
• Botswana Agricultural Union (BAU) – Tel: +267 71321160
• Bank of Botswana – www.bankofbotswana.bw
• Botswana Export Development and Investment Authority
(BEDIA) – www.bedia.bw
• Botswana Development Corporation (BDC) – www.bdc.bw
• Botswana Unified Revenue Service – www.burs.org.bw
• Botswana International Financial Services Centre (IFSC) – www.
ifsc.co.bw.
DRK Demokratiese Republiek van die Kongo
• Die Presidensie – www.presidentrdc.cd
• Ministerie van Mynwese – www.miningcongo.cd
• Ministerie van Omgewing, Natuurbewaring en Toerisme – www.
mecnt.cd
• National Agency for Promotion of Investment (ANAPI) – www.
anapi.org/en/
• Sentrale Bank van die Kongo – www.bcc.cd
• Congo Invest Consulting – www.congoinvest.net
Lesotho
• Lesotho National Farmers Union (LENAFU)
• Lesotho regering – www.lesotho.gov.ls
• Lesotho National Development Corporation. Kyk www.lndc.org.
ls
• Lesotho Revenue Authority – www.lra.org.ls
• Sentrale Bank van Lesotho – www.centralbank.org.ls
• Standard Lesotho Bank – www.stanbic.com
• Nedbank Lesotho – www.nedbank.co.ls
• Ministerie van Finansies en Ontwikkelingsbeplanning – www.
finance.gov.ls
• Ministerie van Toerisme, Omgewing en Kultuur – www.mtec.gov.ls
• www.ltdc.org.ls – Lesotho Tourism Development Corporation.
Kry opsies vir beleggings hier en by www.visitlesotho.travel.
Madagaskar
• Regering van Madagaskar – www.madagascar.gov.mg
• Ekonomiese Ontwikkelingsraad van Madagaskar – www.edbm.
gov.mg. Agribesigheid word onder die “Sectors”-kieslysopsie gedek.
• Fédération Chrétienne des Paysans Malagasy (FEKRITAMA) en die
Coalition Paysanne de Madagascar (CPM)
Malawi
• Malawi regering – www.malawi.gov.mw
• Farmers Union of Malawi (FUM) en die National Smallholder
Farmers’ Association of Malawi (NASFAM), www.nasfam.org
• Malawi Investment Promotion Agency (MIPA) – www.malawiinvest.net. Kry die “Agribusiness”- kieslysopsie onder “Projects” op die
webtuiste.
Mauritius
• Die regering se Web-portaal – www.gov.mu
• Kry die “Agro-industries” en “Seafood and aquaculture” opsies onder
“Business opportunities” by www.boimauritius.com, die webtuiste van
die Mauritian Board of Investment
• Financial Services Commission – www.fscmauritius.org
• Sentrale Bank van Mauritius – http://bom.intnet.mu
• Mauritius Sugar Authority
• Mauritius Sugar Industry Research Institute
• Ministerie van Agro-produksie
• Princes Tuna (Mauritius) Bpk
• Societé de Technologie Agricole & Sucrière de Maurice (STASM)
• Die besproeiingsowerheid van Mauritius
• Enterprise Mauritius – http://enterprisemauritius.biz
• Sentrale Elektrisiteitsraad – http://cwa.gov.mu
• Mauritius se Toerismebevorderingsowerheid – http://tourismmauritius.mu
• Die Mauritius Chamber of Commerce and Industry – www.mcci.
org
• Enterprise Mauritius – http://enterprisemauritius.biz, ’n organisasie
wat handel bevorder
• Die State Trading Corporation (STC)is die handelsarm van die
regering vir die invoer van essesiële kommoditeite; dit is petroleum
produkte, sement, rys, koringmeel en vloeibare petroleumgas – http://
stc.intnet.mu
Mosambiek
• Regering van Mosambiek - www.portaldogoverno.gov.mz (kry
skakels na baie rolspelers op dié webtuiste )
• Die Investment Promotion Centre se webtuiste, www.cpi.co.mz,
gee ’n uiteensetting van beleggingsgeleenthede in visserye, landbou,
openbare infrastruktuur, minerale hulpbronne en energie.
• Maputo Corridor Logistics Initiative – www.mcli.co.za
• Beluzone – Vrye handesone-industriële park – www.beluzone.com
Namibië
• Namibian Government Gateway – www.grnnet.gov.na
• Ministerie van Handel en Nywerheid – www.mti.gov.na
• Namibia Development Corporation – www.mti.gov.na/ndc.htm
• Ministerie van Landbou, Water en Bosbou – www.mawf.gov.na
• Vleisraad van Namibië – www.nammic.com.na
• Namibiese landbou-unie (NAU) – www.agrinamibia.com.na
• Namibiese landbouhandelsforum (ATF) – www.atf.org.na
Seychelles
• Seychelles-regering – www.egov.sc
• Seychelles Investment Bureau – www.sib.gov.sc
• Sentrale Bank van Seychelles – www.cbs .sc
• Seychelles Enterprise Promotion Agency (SEnPA) – www.senpa.
sc
• Seychelles International Business Authority (SIBA) – www.siba.
net
• Seychelles-Toerisme Raad – www.seychelles.travel
• Seychelles-boerevereniging (SeyFA) – www.seychelles-farmers.sc
Swaziland
• Regering van Swaziland – www.gov.sz
• Small Enterprise Development Corporation (SEDCO) Tel: +268
404 2811/2
• Swaziland Landbou-unie (SNAU)
Tanzanië
• Regering van Tanzanië – www.tanzania.go.tz
• Landbouraad van Tanzanië (ACT) – vind webblaaie by www.eaffu.
org, webtuiste van die Eastern African Farmers Federation.