668
op ons eie drumpel te vinde is nie, byvoorbeeld Angola, Botswana,
Mauritius en Mosambiek.
• Die sukses van Suid-Afrika se ekonomie, insluitend landbou, is nou met
dié van die streek verweef.
verby ons grense
Suider-Afrikaanse
Ontwikkelingsgemeenskap – SAOG
Verwys ook na die “Landbou in Afrika”-hoofstuk
Kry die inligting oor RISDP en SIPO onder ”Key documents” by www.
sadc.int.
1. Oorsig
• In die lig van die SAOG wat oor ’n mark bestaande uit nagenoeg 257
miljoen mense beskik — vergeleke met die effens meer as 51miljoen
mense in Suid-Afrika — is die SAOG-streek se potensiaal geweldig
groot wat handel- en markgeleenthede betref.
• Drie lande (die Demokratiese Republiek van die Kongo, Suid-Afrika
en Tanzanië) maak byna twee derdes van die totale SAOG-bevolking
(64.4%) uit, terwyl die vyf kleinste lede (Swaziland, Mauritius,
Botswana, Namibië en Lesotho) 4% daarvan uitmaak.
• Die beeld van die SAOG is een van verskeidenheid. In ’n streek wat oor
oorvloedige hulpbronne beskik, lewe 40% van die mense op minder
as een VS-dollar per dag. Terwyl ons egter weet van die bloeiende
ekonomiese groei van lande soos China en Indië, is ons nie so bewus
daarvan dat van die snelgroeiende ekonomieë ter wêreld sommer
Land
Die Regional Indicative Strategic Development Plan (RISDP) en die Strategic
Indicative Plan of the Organs (SIPO) bevat die SAOG se langtermynstrategie
vir die volgende:
• die verdieping van streeksintegrasie
• die bydrae tot versnelde ekonomiese groei
• die uitwissing van armoede
• die bereiking van ’n volhoubare patroon van ekonomiese groei.
Vlag
Bevolking
Aangesien die meeste SAOG-ekonomieë hoofsaaklik op landbou gebaseer
is en voedsel die landbouhandel tussen die SAOG-lande oorheers, verskaf
verbeterde handel in waardetoegevoegde landbouprodukte potensieel
’n instrument om armoede in die streek te bestry, streeksintegrasie te
bevorder en ekonomiese groei en welsyn te verhoog.
Strategiese Geïntegreerde projekte (SIP’s) maak deel uit van die
infrastruktuurplan wat deur die Suid-Afrikaanse Regering ontwikkel is.
Elke SIP bestaan uit ’n spesifieke infrastruktuur, komponente en programme.
SIP 17, Regional Integration for African cooperation and development
kyk buitewaarts na ander Afrika-state.
Amptelike tale
Geldeenheid
Internet
Skakelkode
Angola
19.6 miljoen
(UN, 2011)
Portugese (amptelik), Umbundu, Kimbundu,
Kikongo
1 kwanza = 100 lwei
.ao
+244
Botswana
2 miljoen
(UN, 2011)
Engels, Setswana
1 Pula = 100 thebe
.bw
+267
DRC
67.7 miljoen
(UN, 2011)
Frans, Lingala, Kiswahili, Kikongo, Tshiluba
1 Kongolese franc = .cd
100 centimes
+243
Lesotho
2.2 miljoen
(UN, 2011)
Sesotho en Engels
1 loti (L) = 100 lisente
.ls
+266
Madagaskar
21.3 miljoen
(UN, 2011)
Malgassiese taal (amptelik), Frans
Ariary
.mg
+261
Malawi
15.4 miljoen
(UN, 2011)
Engels, Chichewa (beide amptelik)
1 Malawi kwacha (MK) .mw
= 100 tambala
+265
Mauritius
1.3 miljoen
(UN, 2011)
Engels (amptelik), Creole, Frans, Indiese tale
1 Mauritian roepee=100 .mu
cents
+230
Mosambiek
23.9 miljoen
(UN, 2011)
Portugees (amptelik), Makua-Lomwe, Swahili, ander
inheemse tale
1 metical (meervoud) .mz
meticais) = 100 centavos
+258
Namibië
2.3 miljoen
(UN, 2011)
Engels (amptelik), Afrikaans, Duits, Oshivambo,
Herero, Nama
1 Namibiese dollar = .na
100 cents
+264
Seychelles
86,500
(UN, 2010)
Engels, Frans, Creole
1 Seychelles roepee = .sc
100 cents
+248
Suid- Afrika
50.5 miljoen
(UN, 2011)
11 amptelike tale insluitende Afrikaans, Engels,
Sesotho, Setswana, Xhosa en Zulu
1 Rand = 100 sent
.za
+27
Swaziland
1.2 miljoen
(UN, 2010)
Swazi, Engels (beide amptelik)
1 Lilangeni = 100 sent
.sz
+268
Tanzanië
45 miljoen
(UN, 2010)
Engels, Swahili
1 Tanzaniese shilling = .tz
100 sent
+255
Zambië
13.5 miljoen
(UN, 2011)
Engels (amptelik), Bemba, Lozi, Nyanja, Tonga
1 Kwacha = 100 ngwee .zm
+260
Zimbabwe
12.7 miljoen
(UN, 2011)
Engels (amptelik), Shona, Sindebele
1 Zimbabwe dollar = .zw
100 sent
+263