Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 669

667 Die Certification Manual en Labelling guide for South African wine is beskikbaar by www.sawis.co.za. Kry die Industrial Products: Wine Market Value Chain 2010-2011 op www. daff.gov.za (neem die “Publications” en “Agriculture Marketing” opsies). Monty Waldin’s Biodynamic Wine Guide 2011 ISBN 978-0-9566678-0-9 Lees oor die VinPro Kostegids/Cost Guide by www.vinpro.co.za. Teken in vir die Vinpro nuusbrief vir nuus, tegniese artikels en meer. ’n Reeks volkleurpamflette van LNR Infruitec-Nietvoorbij handel oor hoe om verskeie siektes en peste in die wingerd te identifiseer en beheer. Skakel 021 809 3100. Kry die verskeie Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) verslae, byvoorbeeld, “Wine study”, “Production cost of wine grapes” ensovoorts op www.namc.co.za. Tree in verbinding met PricewaterhouseCoopers vir inligting oor die verskillende verslae oor die wynbedryf bv. The South African Wine Industry: Insights Survey 2012. Bel 021 808 0400 of stuur ’n epos aan frans. [email protected]. • www.wine.co.za is ’n allesomvattende webtuiste met 7V