Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 672

670 Zambië • Zambia National Farmers Union, www.znfu.org.za •Zambian Development Agency, www.zda.org.za • Kry skakels na talle Zambiese rolspelers by http://zambia.co.zm. Die webtuiste vir die State House, die Presidensie is www.statehouse.gov. zm. Zimbabwe • Die Zimbabwe Farmers Union (ZFU) en die Commercial Farmers Union of Zimbabwe (CFU) – www.zfu.org.zw en www.cfuzim.org • Kry skakels na alle staatsdepartemente, semi-staatsinstellings en rolspelers by www.gta.gov.zw. 3. Kontakte in Suid-Afrika: embassades en ander •Angola (Ambassade) Tel: 012 342 0049/50 www.angolanembassy.co.za • Suid-Afrika-Angola die Kamer van Koophandel Tel: 011 723 9000 www. sa-acc.co.za • Botswana (Hoë Kommissie) Tel: 012 430 9640 • Demokratiese Republiek van die Kongo (Ambassade) handel en beleggingsbevorderingseenheid Tel: 012 344 6475/6 • Lesotho (Hoë Kommissie) Tel: 012 460 7648 • Madagaskar (Ambassade) Tel: 078 630 5311www.madagascar.org.za • Malawi (Hoë Kommissie) Tel: 012 430 9900 • Mauritius (Hoë Kommissie) Tel: 012 342 1283/4 • Mosambiek (Hoë Kommissie) Tel: 012 401 0300 www.mozbusiness. gov.mz • Suid-Afrika- Mosambiek Kamer van Koophandel Tel: 072 145 0129 www.samozacc.co.za • Namibië (Hoë Kommissie) Tel: 012 481 9100 www.namibia.org.za • Seychelles Consulate General Tel: 011 70 68 720 • Swaziland (Hoë Kommissie) Tel: 012 344 1910 www.swazihighcom. co.za • Tanzanië (Hoë Kommissie) Tel: 012 342 4393/71 • Zambië (Hoë Kommissie) Tel: 012 326 1854 / 47 www.zambiapretoria. net • Zimbabwe (Konsultaat) Tel: 011 615 1117 www.zimbabweconsulate. co.za 4. Streekrolspelers Raadpleeg ook die hoofstukke getiteld “Landbou in Afrika” en “Infrastruktuur en landboulogistiek”. Baie rolspelers is ook in die hoofstuk “Navorsing en ontwikkeling” gelys. • Association of SADC Chambers of Commerce and Industry (ASCCI) www.sacci.org.za • Verkiesingsinstituut van Suider-Afrika (EISA) www.eisa.org.za • Federation of East and Southern African Road Transport Associations (FESARTA) www.fesarta.org • Food, Agriculture and Natural Resources Policy Analysis Network (FANRPAN) www.fanrpan.org • Forum for Agricultural Research (FARA) www.fara-africa.org • Maputo Corridor Logistics Initiative (MCLI) www.mcli.co.za. Sien ook www.mdc.org.za - Maputo Development Corridor • Mining Industry Associations of Southern Africa (MIASA) www. miasa.org.za • SAOG-bankvereniging www.sadcbanking.org • SAOG-sakeforum (SBF) Mnr Maszwe Majola Tel: 076 230 3148/083 984 0512 • SAOG-werkgewersgroepTel: 011 784 8000 • SAOG-parlementêre forum www.sadcpf.org • SADC Plant Genetic Resources Centre (SPGRC) www.spgrc.org. zm • SAOG-sekretariaat, Direktoraat Voedsel, Landbou en Natuurlike Hulpbronne (FANR) www.sadc.int • Southern African Confederation of Agricultural Unions (SACAU) www.sacau.org • Southern African Enterprise Network Tel: +264 61 272203 • Southern African Railways Association (SARA) www.sararail.org • Southern African Regional Police Chiefs Cooperation Organisation (SARPCCO) • Southern Africa Trade Hub www.satradehub.org • Southern Africa Trust www.southernafricatrust.org Streekskommoditeitsliggame sluit in die Oos- en Suider-Afrikaanse Suiwelvereniging (ESADA); die Suider-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPA); die SAOG-pluimveeforum; die SAOG-suikerrietkwekersvereniging; die Afrika-tuinbouvereniging (HCA); die SuiderAfrikaanse Lewendehawe- en Vleisforum (SALMF); die Eastern Africa Fine Coffee Association (EAFCA); en die Afrika-katoen- en -tekstielbedryfsfederasie (ACTIF). Die Strategic Partnership Grant Fund (SPGF) is gestig om die SuidAfrikaanse streek se bedryfskwessies , wat graangewasse, peulplante en ander landboukommoditeite en verwante dienste by finansies, vervoer, stoor en inligtingstegnologie betref, aan te roer. Die SPGF is ’n finansieringsmeganisme wat fondse toeken om die pogings van die Suid-Afrikaanse privaatsektor om beleggings in SuidAfrika se streekslandbousektor te maak ondersteun. Dit sal handel in landbouprodukte verhoog, die groei van die landbousektor in die streek versnel en streeksvoedselsekerheid verbeter. Die USAID-befondsde Suid-Afrikaanse Handel Hub administreer die SPGP in samewerking met Agbiz. Besoek www.satradehub.org of www. agbiz.co.za. 5. Suid-Afrikaanse rolspelers Verwys ook na opskrif 8 in die landbou en Afrika hoofstuk. • Business Unity South Africa (BUSA) www.busa.org.za • FIRMS www.agriinspec.co.za • Gordon Institute of Business Science (GIBS), African Leadership Programme (LBF), www.gibs.ac.za • Industrial Development Corporation (IDC) www.idc.co.za. Die IDC word as die primêre katalisator vir Suid-Afrikaanse beleggings in Mosambiek, Suid-Afrika se naasgrootste uitvoermark in Suider-Afrika, benut. • NEPAD Business Foundation www.nepadbusinessfoundation.org • NWK Bpk www.nwk.co.za • SADC Centre for Land Related, Regional and Development Policy www.sadc-centre.up.ac.za • The Trade Law Chambers (Internasionaal) www.tradelawchambers. co.za 6. Webtuistes en publikasies Besoek ook ander webtuistes wat vroeër in hierdie hoofstuk gelys is. Raadpleeg ook die hoofstuk getiteld “Landbou in Afrika”. • Die amptelike SAOG-webtuiste is www.sadc.int. • Kyk na African Economic Outlook se oorsigte van elke land. Besoek www.africaneconomicoutlook.org/en. Kyk ook na v erskillende “Country briefs” by www.fao.org. • Kyk na www.sadctrade.org – Die SAOG-handelsontwikkelingsprojek. Kies kieslys-opsies soos “SADC Trade Database”, “Other SADC Trade Resources” en andere. • Kies die opsie “US-SACU” op die kieslys by www.bilaterals.org • Kies die opsie “Member countries” by www.fanrpan.org. Artikels en referate uit lande in die Suider-Afrikaanse streek word hier afgelaai. • Ingesluit in die nuutste “Abstract of Agricultural Statistics” by www.daff. gov.za is inligting oor die waarde van landbou-uitvoere en invoere in die Suider-Afrikaanse Doane-Unie. • Kies die opsie “SADC Information” op die kieslysie by www.sagis.org. za. Dit verskaf inligting oor die graansituasie in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. • www.engineeringnews.co.za, vind die “Sector news”-opsie. Nuus oor ontwikkelinge in SAOG is ingesluit. • ’n Paar SAOG lande verskyn by www.lowtax.net. • Ambassade webtuistes is dikwels ’n bron van nuttige inligting oor hulle land van oorkoms. Kyk bv. www.angola.org, die ambassade van Angola by Washington DC, en www.angola.org.uk, by die VK.