Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 666

664 word. Die Wyn- en Spiritusraad voorsien aan elke bottel ’n seël om te bevestig dat die gegewens op die etiket oor herkoms, wynjaar en wyndruifvariëteit waar is. Elke land vereis dan ook dat bepaalde regulasies nagekom en sekere dokumentasie voorsien moet word, byvoorbeeld, met betrekking tot die alkoholinhoud en die spesifieke land se wetgewing oor gesondheidswaarskuwings op wynetikette. Party internasionale webtuistes • www.winedirectory.org • www.winespectator.com • www.decanter.com • www.just-drinks.com • www.newworldwinemaker.com • www.wineanorak.com Pebbles Project Tel: 072 472 2797 www.pebblesproject.co.za geaffekteer is, deur die verskaffing van ’n opleidingsnetwerk en gemeenskapsbystand. Strewe daarna om gespesialiseerde opvoedkundige bystand te verleen aan minderbevoorregte kinders van twee tot twaalf jaar in die WesKaap, in besonder diegene wat deur Fetale Alkoholsindroom (FAS) Wine and Agricultural Ethical Trade Verenigings (Wieta) Tel: 021 880 0580 www.wieta.org.za Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) 3. Plaaslike sakeomgewing Kry die “statistics” opsie op www.sawis.co.za. In