Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 667

665 deur die Biodiversiteit- en Wyninisiatief (BWI) onderskryf word. Die skema bestaan sedert 1998 en spruit voort uit die Wet op Drankprodukte, Wet 60 van 1989. Dit behels riglyne en aanbevelings oor wat gedoen behoort te word, asook minimum standaarde. Besoek www.ipw.co.za. Die groter bewuswording onder Suid-Afrikaanse wynprodusente van die belangrikheid daarvan om inheemse plantspesies te beskerm en van omgewingsvriendelike wingerdverb