Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 665

663 Vind inligting oor die The Consumer Protection Act Made Easy-publikasie en DVD by www.madeasy.co.za. waardetoevoeging en landbouverwerking Kry die verskillende voedselveiligheid InfoPaks op www.daff.gov.za/ publications. Wyn ’n Aantal internasionale webtuistes: • www.freshquality.org, “Your guide to EU Fresh Produce Law” • World Organisation for Animal Health – www.oie.int Klik op die kieslysopsie “Food Safety”. • www.who.int – die VN se World Health Organisation. Find the “Food” option. • www.wto.org – Klik op die kieslysopsie “Sanitary and phytosanitary measures” (voedselveiligheids- en verwante kwessies). • www.usda.gov – Klik op die kieslysopsie “Food safety “. • Die International Food Safety Authorities Network (INFOSAN) is ’n gesamentlike inisiatief tussen die VN se Wêreld Gesondheidsorganisasie en Voedsel- en Landbou Organisasie. Nog inligting is by www.who.int en www.fao.org beskikbaar. • www.fsis.usda.gov – Die VSA se Department of Agriculture se Food Safety and Inspection Service • www.brc.org.uk – British Retail Consortium, “for successful and responsible retailing” • Die European Commission Food and Veterinary Office (EC FVO) voer ouditte ten opsigte van voedselveiligheidskwessies uit. Kry hulle inligting by http://ec.europa.eu/food/fvo. Die rol van EFSA (die Europese voedselveiligheidgesag) is om alle risiko’s wat met die voedselketting verband hou, te evalueer en inligting daaroor bekend te maak. Kyk ook www.efsa.europa.eu. • International Association for Food Protection – www.foodprotection. org • International Commission on Microbiological Specifications for Foods (ICMSF) – www.icmsf.iit.edu • www.coleacp.org – bevorder volhoubare tuinboukundige handel in Afrika en Karibiese- en Pasifiese lande veral met die Europse Unie. • www.identigen.com – Hierdie maatskappy, wat in Ierland en NoordAmerika werksaam is, maak van ’n DNS-stelsel gebruik om produkte na te speur na die plaas waar diere geteel is. • Kry die Europese Unie se Rapid Alert System for Food and feed (RASFF)publikasies op http://ec.europa.eu. Kies die kieslysopsie “Glossary & Definitions” by www.foodsafetyinitiative. co.za (die webtuiste van die Consumer Goods Council of South Africa se voedselveiligheidsinisiatief). Onder die baie terme en verduidelikings is, onder andere, di