Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 65

63 voorwaardes van die krediet verstaan, byvoorbeeld wat krediet is en wat die terugbetalingsvereistes is. Wat is krediet en hoekom is dit nodig? Krediet is geld wat deur middel van ’n ooreenkoms by iemand anders of ’n bank geleen word, met die belofte dat dit op ’n later datum terugbetaal sal word, met of sonder rente. Handelsbanke staa